90.5 Groot FM Live Streaming online . Listen Over 100 South African Radio Stations Online . Enjoy Live Stream of South African Music 24 by 7 Online .
GROOT fm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien. Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesels oor die relevante sake van die dag.
GROOTfm 90.5 bied ‘n uiters professionele diens aan kliënte en uitstekende radiogenot aan ons luisteraars. Omdat die radiostasie ook gebou is op Christelike waardes, vermaak ons nie net nie, maar wil graag ook ‘n impak maak om die Pretoria metropool ten goede te verander.
Contact Details :
Telphone : +27 (0) 12 349 2574
Faks: +27 (0) 86 602 6454
Ateljee: +27 (0) 12 349 2576
Epos: info@grootfm.co.za
Nuus: tania@grootfm.co.za
Pretoria: luane@grootfm.co.za
Adverteer op GROOTfm 90.5: sj@grootfm.co.za
Adverteer op Die GROOTontbyt: verkope@diegrootontbyt.co.za
Straatadres: Bloukransgebou , Lynnwood Bridge Mall , 4 Daventryweg ,Lynnwood Manor
Posadres: Posbus 35769 , Menlopark , Pretoria, 0102
Official Website : https://www.grootfm.co.za/