Radio Laeveld Live Online – 100.5 FM

Radio Laeveld 100.5 FM Live Online . Radio Laeveld het op 1 Maart 2003 vir die eerste keer ‘n vier jaar Gemeenskap Uitsaailisensie ontvang. Radio Laeveld se uitsaaigebied dek Nelspruit, Witrivier, Baberton en omliggende Laeveldstreke van Kaapsehoop, Kaapmuiden, Malelane, Hectorspruit, Komatipoort, Skukuza, Hazyview, Sabie Graskop, en Lydenburg .

Visie: Ons visie is om die mees gerespekteerde en dinamiese gemeenskapsradiostasie in Suid Afrika te word.

Missie: Ons missie is om die Christelike afrikaansprekende gemeenskap in ons kontrei met passie te vermaak, in te lig en te dien.

Radio Laeveld Live Online - 100.5 FM

Radio Laeveld Contact Details

Posadres : Radio Laeveld , Posbus 9200 , Sonpark , Nelspruit 1206 .

Fisiese adres : Sonpark Kantoorpark , Fauriestraat 64 , Sonpark , Nelspruit .

Ateljee : 013 741 1999 (Tel)

Official Website : Visit Website