SFM South Africa Live Online

SFM – JoĆ¹ Streek Radiostasie! – Vanaf Stilbaai tot Plettenbergbaai, Oudtshoorn en Ladismith, net die beste Afrikaanse musiek. SFM het kantore in George, Mosselbaai asook Oudtshoorn.

Programme daagliks is propvol idees, plaaslike nuus en gebeure, internasionale brokkies asook taaltoffies, breinknopers, en vele kompetisies om luisteraars te vermaak.

Official Website : http://www.sfmstreek.co.za/

Facebook : https://www.facebook.com/sfmstreek/

Comments are closed.