Lekker FM 98.3 Live Streaming Online

Lekker FM 98.3 Live Streaming Online . Lekker 98.3 is jou nommer een radio stasie in Pretoria en omgewing, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat Lekker Afrikaans en Lekker bekend is wil ervaar . Lekker 98.3 fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Pretoria omgewing.

Browser : Plays well in Mozilla Firefox . In few devices FM is not playing with the latest Google Chrome Update .

Lekker FM 98.3 Live Streaming Online
Adres :  Winkel / Shop 19c , Jean Village Shopping Centre , Cnr Jean Ave & Gerhard St , Die Hoewes , Centurion 0157 , South Africa .
Pos Adres :  Postnet Suite 05 , Private Bag X1015 , Lyttelton 0140 .
Kantoor Nommer : +27 (0) 12 664 1167
Studio Number : (Ateljee) +27 (0) 12 664 2983 , (WhatsApp) 063 745 0 745
Official Website : Click Here

Comments are closed.